19/01/2025
Ons doen 'n versoek op honde-eienaars en ouers met nuuskierige kleintjies wat die bedreigde swart tobies op ons strande en rotse (veral by Tergniet en Reebok) sien. Bly asseblief ver weg en laat hulle in vrede.
- Januarie 2025
Ontvang in privaat-boodskap: (Het iemand anders ook sulke ervarings gehad of gesien?)
"Goeie dag,
Man en vrou vanoggend op die strand met 2 bruin spaniel honde, die honde was glad nie aan leaches nie en het die hele tyd die African black oyster catcher voeltjies gejaag, reg onder ons by Grootbrak was 'n nes met 2 eiers, waarop die voรซls gebroei het, daai honde het die eiers stukkend gebyt en opgevreet, so hartseer, aangesien daar net 5000 tot 6000 van die voรซls oor is in die hele wereld!!!"
Lees meer oor hierdie voels: https://en.wikipedia.org/wiki/African_oystercatcher
Deel asseblief.
Tergniet and Rheebok