Sao Bras Koshuis

Sao Bras Koshuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sao Bras Koshuis, Hostel, Skoolstraat, D'Almeida, Mossel Bay.

Ons kom met groot dankbaarheid vandag omdat een van ons jong dogters verjaar vandag en ons wil haar hartlik geluk wens o...
02/06/2026

Ons kom met groot dankbaarheid vandag omdat een van ons jong dogters verjaar vandag en ons wil haar hartlik geluk wens op haar geboortedag. Ons dank God vir nog n jaar en vertrou dat die nuwe lewensjaar geseënd sal wees. Baie geluk Anchan

Ons sluit die week af met die laaste verjaarsdag vir die maand. Een van ons stil seuns Joshua het Vrydag verjaar en ons ...
24/05/2026

Ons sluit die week af met die laaste verjaarsdag vir die maand. Een van ons stil seuns Joshua het Vrydag verjaar en ons glo en vertrou dat sy dag gesëend was en dat die nuwe lewensjaar voorspoedig sal wees. Baie liefde vir jou Josh.

Die 2 jongmanne Jayden en Mitch verjaar vandag en ons wil die Here dank vir nog n jaar by hul lewens. Ons glo en vertrou...
17/05/2026

Die 2 jongmanne Jayden en Mitch verjaar vandag en ons wil die Here dank vir nog n jaar by hul lewens. Ons glo en vertrou dat hulle die dag geniet het. Baie liefde vir hulle. Koshuis Personeel
❤️💛💚💙

Hierdie pragtige 2 leerders Anuuk en Donald het Vrydag verjaar en ons vertrou dat hulle hul verjaarsdae geniet het. Baie...
17/05/2026

Hierdie pragtige 2 leerders Anuuk en Donald het Vrydag verjaar en ons vertrou dat hulle hul verjaarsdae geniet het. Baie liefde vir hulle. Koshuis Personeel 💙💚💛❤️

Ons sluit die week af met nog verjaarsdae. Die vinnge oukie, Jason het Donderdag verjaar en ons vertrou dat hy sy verjaa...
17/05/2026

Ons sluit die week af met nog verjaarsdae. Die vinnge oukie, Jason het Donderdag verjaar en ons vertrou dat hy sy verjaarsdag geniet het. Baie liefde vir jou Jason. Koshuis Personeel❤️💛💚💙

Super excited are we today to celebrate the birthday of Akum Kani. We hope and believe that this day was awesome and tha...
13/05/2026

Super excited are we today to celebrate the birthday of Akum Kani. We hope and believe that this day was awesome and that the new year will be even more prosperous. With all the love. Hostel Staff

In hierdie storm winter tyd, wil ons graag een van ons seuns geluk wens op sy verjaarsdag. Mag die nuwe lewensjaar vir h...
11/05/2026

In hierdie storm winter tyd, wil ons graag een van ons seuns geluk wens op sy verjaarsdag. Mag die nuwe lewensjaar vir hom voorspoedig wees. Hoop jou dag was geseënd Jo-legan. Baie liefde vir u.

Een van ons jong dogters Hendrika Meyer - Graad 10 verjaar vandag en ons wil haar graag alle heil en seën toewens. Glo e...
05/05/2026

Een van ons jong dogters Hendrika Meyer - Graad 10 verjaar vandag en ons wil haar graag alle heil en seën toewens. Glo en vertrou dat die lewensjaar geseënd en voorspoedig sal wees. Baie liefde vir haar.

Een van ons prefekte verjaar vandag en ons wil graag Luke Stoffels - Graad 11 gelukwens op sy geboortedag vandag. Glo en...
30/04/2026

Een van ons prefekte verjaar vandag en ons wil graag Luke Stoffels - Graad 11 gelukwens op sy geboortedag vandag. Glo en vertrou dat die nuwe lewensjaar geseënd en voorspoedig sal wees. Baie liefde vir jou. ❤️

Ons rizing rapper star leerder Verjaar vandag en ons wens hom alle heil en seën toe op sy spesiale dag. Mag die nuwe lew...
27/04/2026

Ons rizing rapper star leerder Verjaar vandag en ons wens hom alle heil en seën toe op sy spesiale dag. Mag die nuwe lewensjaar voorspoedig wees D'lonzo. Baie liefde vir jou.

Address

Skoolstraat, D'Almeida
Mossel Bay
6501

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sao Bras Koshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category