Arbeidsrus Kothuis en Kamp

Arbeidsrus Kothuis en Kamp Arbeidsrus Kothuis en Kamp offers a peaceful farm escape near Mossel Bay and Vleesbaai.

Run by the Fivaz family, it’s the perfect base to explore the Garden Route, with family-friendly camping, a cozy wood cabin, and a bush camp for nature lovers.

03/01/2026

The road to Arbeidsrus sets the tone for what’s waiting at the end. A quiet gravel road that gently leads you away from the rush and into open space, fresh air, and farm calm. It may be a little bumpy, but it’s accessible to all vehicles—and best enjoyed at a slower pace.

By the time you arrive, the noise has faded and the stillness has settled in.
Welcome to Arbeidsrus, where the journey is part of the rest.

29/12/2025

Die houthuisie by Arbeidsrus Kothuis en Kamp bied ’n rustige plaaswegbreek met uitsigte oor groen kampgras en stil plaas klowe.

Die kothuis slaap tot vier gaste en beskik oor ’n knus slaapkamer, oopplan leefarea en kombuisie met elektrisiteit en lopende water, asook ’n ruim stoep en buitebraai. Gaste gebruik die gemeenskaplike ablusiegeriewe met warm storte en geniet toegewyde parkeerplek.

Sonder Wi-Fi, maar ryk aan rus, sonsopkomste en natuur, is Arbeidsrus ideaal vir paartjies, gesinne en enigiemand wat stadiger wil leef naby Boggomsbaai.

Bespreek jou naweek- of midweek wegbreek en kom vind jou rus by Arbeidsrus, naby Boggomsbaai.

Navrae & besprekings
+27 (0)84 310 8845
[email protected]

19/12/2025

Ons Kothuis kom tot lewe en is amper gereed om sy eerste gaste te verwelkom — met slaapplek vir 4, ’n knus kombuis en uitsigte oor die veld en kampterein.
’n Plek waar jy stadiger raak, kinders kaalvoet kan speel, en die eenvoud van plaaslewe weer waardeer.

Hierdie kothuis word met sorg gebou deur ons hegte familie (almal wil help), uit ’n opregte liefde vir gasvryheid. Ons sien daarna uit om gaste van naby én ver te verwelkom.

📅 Besprekings is oop — hou hierdie spasie dop vir die reveal of stuur vir ons ’n boodskap om jou wegbreek te bespreek.

📧 [email protected]

📱 WhatsApp 084 310 8845

Ontdek een van die Tuinroete se ware skatte 🌊⛰️Fransmanshoek in Vleesbaai is ’n asemrowende daguitstappie met rooi rotsf...
16/12/2025

Ontdek een van die Tuinroete se ware skatte 🌊⛰️

Fransmanshoek in Vleesbaai is ’n asemrowende daguitstappie met rooi rotsformasies, eindelose see-uitsigte, afgeleë strande en uitstekende visvangplekke. Dis die perfekte plek om stil te raak, die natuur te geniet en die kus op sy mooiste te beleef.

Net ’n kort rit vanaf Arbeidsrus Kothuis en Kamp – beslis ’n plek wat jy nie mag misloop tydens jou besoek aan die area nie.

Kamp Tip by Arbreidsrus 🌳Wanneer jy by ons kamp, bring jou rus - maar ook jou plaas hart! Dis rustig hier - geen stadsge...
16/12/2025

Kamp Tip by Arbreidsrus 🌳

Wanneer jy by ons kamp, bring jou rus - maar ook jou plaas hart! Dis rustig hier - geen stadsgeluide, net voëls, wind en skaap geluide in die verte. Hou jou skoene en tekkies naby, want grondpaaie vra vir stap en fietsry. Kom geniet ons rustigheid die vakansie.

11/12/2025

Kampeer in die Veld 🏕

5 kampplekke. 1 plaas. Duisende sterre. Bring jou tent / karavaan / boswa, jou vuurmaakstories, en jou mense.
Hier is kampeer nog soos vroeër — eerlik, rustig, vol sterre.

Arbeidsrus lê net 10 minute van Vleesbaai se strand, en 25 minute van Mosselbaai. Dis naby genoeg vir avontuur, en ver genoeg vir vrede.

Kontak ons vir besprekings!
[email protected]
WhatsApp: 084 310.88 45

Address

Boggomsbaai
Mossel Bay
6504

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arbeidsrus Kothuis en Kamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Arbeidsrus Kothuis en Kamp:

Shortcuts

Share

Category