26/01/2026
Matrieks 2026, is julle gereed???
In net so bietjie meer as 300 dae kom kuier die matrieks weer lekker in Mosselbaai!!!
Ons akkommodasie het spasie vir 18 meisies, sorry manne volgende jaar kry julle kans.
Ons het besluit om hierdie jaar slegs besprekings van groepe met meisies te neem by Mossel Bay View Accommodation om vir ouers ook so bietjie gerustheid te gee.
Bel vandag om jou plek te bespreek 0768182197