Whispering Palm B&B - Nababeep

Whispering Palm B&B - Nababeep B & B / Self Catering Guesthouse. Can accommodate 8-10 people. Swimming pool; Indoor Braai Facility. Fully equipped kitchen & dining room available.

07/06/2019

please call us allso oncell.0814420044/0614610265/tell on line0277138086

Do you want to have a private event ,for around 50/60 persons ,it can be a WEDDING VENUE or for a B/DAY PARTY  for a per...
28/04/2018

Do you want to have a private event ,for around 50/60 persons ,it can be a WEDDING VENUE or for a B/DAY PARTY for a person 1 to 100 year it can be a FAMILY EVENT or a private meeting of any kind than WHISPERING PALM GUESTHOUSE IS THE PLACE TO FOR YOU CALL US ON 0614610265 /0277138086 /0824634544 or visit jus at 129 WHITE STREET ,NABABEEP

Baie mense van oral uit die land het al by Whispering Palm Gastehuis aangekom om tekom ontspan van hulle al vir meer as ...
06/04/2018

Baie mense van oral uit die land het al by Whispering Palm Gastehuis aangekom om tekom ontspan van hulle al vir meer as een of twee keer ,dis net daar die RUSTIGHEID en GASVRYHEID wat jy nerens anders kry wat hulle laat terug keer .

03/02/2018
29/11/2017

julle ons Vriende op FB en al die ander , julle ondersteuning vrienskap word hoog op prys gestel dankie vir die " Likes" Blessings 2 U

17/11/2017

vandag is dit die 17e November ,presies 1 Jaar nadat ons amptelik ons deure hierby Whisperingpalm B/B oopgemaak het en ons wil vir elkeen wat ons al besoek het al 300+ persone se Dankie, julle was SUPER geen insedent of enige ongeval het in die tyd al ooit hier nie plaasgevind nie en dit is te wyte aan U en ons pragtige same werking ,ons se DANKIE ons sien uit na nog n jaar van goeie samewerking en ons gaan oor n die volgende paar weke gereeld van ons plaaslike bejaardes gratis hier onthaal ,nogtans baie dankie , MOOILOOP!!

waterbesparing ; die 3 water tenke rondom ons huis  waaruit die pool se water hervul word as dit nodig is vir al in die ...
12/11/2017

waterbesparing ; die 3 water tenke rondom ons huis waaruit die pool se water hervul word as dit nodig is vir al in die somer .,na noudie dag se reen is 2 daarvan vol reenwater.

GABRIELLE het haar 5de verjaardag saam met haar familie  BY WHISPERING PALM GASTEHUIS KOM VIER SY GENIET DIT SAAM MET HA...
28/10/2017

GABRIELLE het haar 5de verjaardag saam met haar familie BY WHISPERING PALM GASTEHUIS KOM VIER SY GENIET DIT SAAM MET HAAR OUERS IN DIE POOL

23/10/2017

Hi to Mary -Jane Clarke jy is regtig n mens met n mooi persoonlikheid be Blessed, allways!!

Address

129 White Street
Nababeep
8265

Telephone

+27824634544

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Whispering Palm B&B - Nababeep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category