Trados Bush Camp

Trados Bush Camp Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Trados Bush Camp, Lodge, Mookgopong, Naboomspruit.

Voorskool kinders (GRATIS!)🐾Gebruik jou (Free pass ticket) wat jy ontvang het met die opedag en kom stap/hardloop die tr...
29/08/2026

Voorskool kinders (GRATIS!)🐾

Gebruik jou (Free pass ticket) wat jy ontvang het met die opedag en kom stap/hardloop die trail!

(Jou gratis kaartjie) is net geldig tot einde November 2026.

Maandag tot Sondag!
07:00 - 16:00

Rozelle Prinsloo 073 714 2916

18/07/2026
13/07/2026

🐾🍂WILDSPOOR🍂 🐾

Weet nie wat om met die kinders te doen die vakansie nie?
Verbrand bietjie van hulle energie in die bos.

Baie veilige roete vir ma en kinders.

Bring hulle fietse saam of stap die roete net rustig, niemand wat jul jaag nie.

Kom kyk hoeveel wildspore kan jy op die roete sien!

☎️ Rozelle - 073 714 2916
Naboomspruit

🥾🌿 WILDSPOOR HIKING TRAIL🌿🥾Waar elke tree 'n nuwe ontdekking is...Stap teen jou eie pas deur die Bosveld, luister na die...
02/07/2026

🥾🌿 WILDSPOOR HIKING TRAIL🌿🥾

Waar elke tree 'n nuwe ontdekking is...

Stap teen jou eie pas deur die Bosveld, luister na die voëls, geniet die stilte en beleef die natuur soos dit bedoel is.

🌳 Neem 'n oomblik om op die Bosveld-swaai te ontspan en die uitsig in te drink.

🪨 Moenie vergeet om jou merk op 'n klippie te los by die groot Wildspoor nie – 'n klein herinnering dat jy deel was van die Wildspoor-ervaring.

Of jy kom vir oefening, avontuur of net om asem te haal, Wildspoor bied iets vir elke natuurliefhebber.

📍 Trados Bush Camp, Mookgophong

Kom stap jou eie spoor. 💚

☎️Rozelle Prinsloo - 073 714 2916

🦜 109 VOËLSPESIES... en die lys groei steeds! Voëlkyk het vir my 'n ware passie geword. Elke uitstappie deur Trados Bush...
02/07/2026

🦜 109 VOËLSPESIES... en die lys groei steeds!

Voëlkyk het vir my 'n ware passie geword. Elke uitstappie deur Trados Bush Camp bring die opgewondenheid van 'n nuwe waarneming, en dit bly ongelooflik om te sien hoeveel voëllewe ons Bosveld huisves.

Tot dusver is 109 verskillende voëlspesies hier aangeteken – en ek glo daar is nog baie om te ontdek.

Of jy nou 'n ervare voëlkyker is of net die rustigheid van die Bosveld wil geniet, bring jou verkyker en kamera saam.

Wie weet... dalk is jy die een wat spesie nommer 110 raaksien! 🐦💚

📍 Trados Bush Camp, Mookgophong

Flora & Fauna Connect Besoek Flora & Fauna Connect, geleë op Trados Bush Camp, en geniet 'n persoonlike opvoedkundige to...
02/07/2026

Flora & Fauna Connect

Besoek Flora & Fauna Connect, geleë op Trados Bush Camp, en geniet 'n persoonlike opvoedkundige toer saam met Israel Spruch en sy pragtige diere. Sy passie en kennis van die diere maak hierdie ervaring interessant vir oud én jonk.

Kontak gerus vir 'n afspraak.
☎️ Dominique Spruch 082 570 8896

🌿 BOSKAMP 🌿Waar die Bosveld jou tuiste word.Ontsnap uit die gejaag van die alledaagse en kom ervaar die rustigheid, vars...
01/07/2026

🌿 BOSKAMP 🌿

Waar die Bosveld jou tuiste word.

Ontsnap uit die gejaag van die alledaagse en kom ervaar die rustigheid, vars Bosveld-lug en sterbelaaide nagte by ons Boskamp. Of jy nou saam met familie, vriende of 'n groep kuier – daar is plek vir almal.

Verblyf:
⛺ Caracal Tent – 4 enkelbeddens
⛺ Cheetah Tent – 4 enkelbeddens
⛺ Wild Dog Tent – 4 enkelbeddens
⛺ Leopard Tent – 4 enkelbeddens
⛺ Serval Tent – 3 enkelbeddens

🛖 Hippo Chalet – 1 queen bed
🛖 Waterbuck Chalet – 3 enkelbeddens

Gemeenskaplike geriewe:
💦 Swembad
🔥 Braai-area
🍳 Volledig toegeruste kombuis

Tariewe begin vanaf slegs R400 per eenheid per nag.

Kom ontspan, skep herinneringe om die kampvuur en geniet die ware Bosveld-ervaring.

Besprekings:
☎️Rozelle Prinsloo - 073 714 2916

BUSHBUCK CHALETWake up to the sounds of the Bushveld and experience the peace and beauty of nature in our cosy open-plan...
01/07/2026

BUSHBUCK CHALET

Wake up to the sounds of the Bushveld and experience the peace and beauty of nature in our cosy open-plan Bushbuck Chalet.
Perfect for a family of up to 4 guests, this chalet offers everything you need for a relaxing bush escape.

What you'll enjoy:
🌿 King-size bed & 2 single beds
🌿 Fully equipped kitchen
🌿 Air conditioning
🌿 Bathroom with bath & converted shower
🌿 Private braai area under the African sky
🌿 Refreshing private splash pool

RATES:
🍃 R600 per night – Sheets only
🍃 R1 000 per night – Full bedding included
Please note: Prices exclude VAT.

Slow down, breathe in the fresh Bushveld air, and make unforgettable memories at Bushbuck Chalet.

☎️Rozelle Prinsloo 073 714 2916

Is julle gereed?!🙌🏻
01/07/2026

Is julle gereed?!🙌🏻

WIE STAP SAAM? 🐾🍂
17/06/2026

WIE STAP SAAM? 🐾🍂

Address

Mookgopong
Naboomspruit
0560

Telephone

+27737142916

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trados Bush Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Trados Bush Camp:

Shortcuts

Share

Category