03/09/2026
πΏ HOE LANGER JY BLY, HOE MINDER BETAAL JY! ποΈ
Waarom Desember net vir βn paar dae ontsnap as jy langer kan kampβteen βn beter tarief?
Edenpark se spesiale Desembertariewe:
3 nagte β R900 per nag
5 nagte β R870 per nag
7 nagte β R820 per nag
10 nagte β R780 per nag
12 nagte β R750 per nag
15 nagte β slegs R720 per nag!
Die tariewe geld per staanplek per nag vir βn maksimum van 4 persone en 1 voertuig.
π₯ Maksimum 2 ekstra persone kan bygevoeg word teen R100 per persoon per nag.
π Ekstra voertuie kos R75 per voertuig per nag.
Met 31 staanplekke versprei oor drie kampareas kan jy kies waar jy die graagste wil afskakel:
ποΈ Hoofkamp β 16 staanplekke
πΏ Bosveldkamp β 11 staanplekke
π Rivier-end kamp β 4 staanplekke
Pak die kampstoele, los die kalender oop en maak Desember βn behoorlike wegbreek!
π 079 455 9320
π§ [email protected]
π www.edenpark.co.za
π Buite Naboomspruit
Edenpark β Kamp. Bos. Rus.