Badseloop Lodge

Badseloop Lodge Badseloop Lodge is set in a privately owned game reserve and offers outstanding accommodation and unforgettable wildlife experiences.

11/11/2022
25/01/2021

Nou loop hy mooi!

Badseloop dam is weer naby aan oorloop.
09/01/2021

Badseloop dam is weer naby aan oorloop.

Badseloop se nuwe voëlHallo Bella!
04/02/2018

Badseloop se nuwe voël
Hallo Bella!

30/05/2017

Terugvoer van 'n klient: "Graag wil ek baie dankie se vir die verblyf en jag van 17 tot 21 Mei. Ek maak gebruik van 'n rolstoel en stel dit hoog op prys dat dit oral rolstoel toeganklik was. Vir die eerste keer in my lewe kon ek voel hoe dit voel om te jag in die bos, en vir die vlakvark wat ek kon skiet en die gidse en Cloete wat my in die bos gehelp het, se ek baie dankie. ... Ek gee julle 10 uit 10!" - Zane Kidson.

Rus sag ou Spoor, ons gaan jou mis.
21/05/2017

Rus sag ou Spoor, ons gaan jou mis.

Ons het twee seisoene gewag vir die dam om weer vol te word. Ons dank die Here vir die wonderlike reën wat geval het!
19/12/2016

Ons het twee seisoene gewag vir die dam om weer vol te word. Ons dank die Here vir die wonderlike reën wat geval het!

Die reën moet kom, die damme is leeg, maar ten minste byt die bass!
16/10/2016

Die reën moet kom, die damme is leeg, maar ten minste byt die bass!

7:30am"Baas there is a problem.""What is the problem Andries?""There is a kudu in the tree by the dam.""Andries is jy dr...
19/07/2016

7:30am
"Baas there is a problem."
"What is the problem Andries?"
"There is a kudu in the tree by the dam."
"Andries is jy dronk?"
"No baas."

Klein James se eerste vlakvark. 308, 60m, trotste pa in Limpopo!
31/05/2015

Klein James se eerste vlakvark. 308, 60m, trotste pa in Limpopo!

Address

Badseloop Lodge
Naboomspruit

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Badseloop Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Badseloop Lodge:

Share

Category