14/03/2026
Ons is trots om ons splinternuwe, vars uit die oond-tema vir 2026 aan te kondig: TOYOTA INNIBOS: ALLES WAT IN IS!
By Innibos is ONS INβ¦ en so is derduisende Innibossers elke jaar. Nouβs die groot vraag: IS JY IN?
Maak gereed vir βn kultuurfees soos net Innibos dit kan doen. Waar ons musiek, kuns, boeke, teater, EN stalletjies wat IN is, gaan geniet.
2β5 Julie 2026