Nieu Bethesda Klein Geluk Private House

Nieu Bethesda Klein Geluk Private House Klein Geluk is a beautiful, private, historic self-catering house with 2 bedrooms and one bathroom on the quiet side of Nieu-Bethesda. NB. Please WhatsApp.

It is a very special property. I am not on Messenger.

Ek wens ek kon dié tuin Sien. Ek kyk deur my gaste se oë en die Karoo blom mooi.
13/12/2020

Ek wens ek kon dié tuin Sien. Ek kyk deur my gaste se oë en die Karoo blom mooi.

In die palm van die Sneeuberge lê Nieu Bethesda. My hart se punt. Vier jaar gelede was die grond bar. Net die huis wat w...
10/12/2020

In die palm van die Sneeuberge lê Nieu Bethesda. My hart se punt. Vier jaar gelede was die grond bar. Net die huis wat wit ets. Vandag roep ek die tuin jimmel. Om saam met jou tuin ouer te raak, is seker die grootste voorreg. En om ‘n tuin na te laat is soveel meer werd as enige besittings, wat op end waardeloos is. Die tuinier Gum het ‘n passie vir tuinmaak. Hy is my Klein Geluk.

Die mooi van ‘n Klein Geluk se erfenis roostuin.
07/12/2020

Die mooi van ‘n Klein Geluk se erfenis roostuin.

Die David Austin roostuin in blom. Bethesda is bekend vir rose. Foto Alida Rude.
29/11/2020

Die David Austin roostuin in blom. Bethesda is bekend vir rose. Foto Alida Rude.

Die rose by Klein Geluk slaan jou asem weg. In Bethesda blom die rose eers in November. Die hele Bethesda ruik na rose. ...
10/11/2020

Die rose by Klein Geluk slaan jou asem weg. In Bethesda blom die rose eers in November. Die hele Bethesda ruik na rose. Kom kuier en sien die mooi. Foto’s The Bethesda- Carla Smit met dank.

The beauty of an iceberg rose. In Bethesda the roses are starting to bloom. The night air carries the perfume of thousan...
07/11/2020

The beauty of an iceberg rose. In Bethesda the roses are starting to bloom. The night air carries the perfume of thousands of roses.

Late afternoon light. Klein Geluk Pienaar street.
03/11/2020

Late afternoon light. Klein Geluk Pienaar street.

THANK YOU to every person that stayed with us during October 2020. We achieved a remarkable OCCUPANCY of 85%. Special th...
28/10/2020

THANK YOU to every person that stayed with us during October 2020. We achieved a remarkable OCCUPANCY of 85%. Special thanks to Carla SMIT from The Bethesda Guesthouse who takes exceptional care of all our guests. Thank you to every one of the 3265 Facebook friends who liked our Nieu Bethesda Klein Geluk Private House page. I have no words to express my gratitude. Thank you to Elizabeth who takes such special care of our house and to Gum who takes exceptional care of the gardens. Thank you to the town of Nieu Bethesda for being the most special place, for me in South Africa

Die Karoo mis jou.
27/10/2020

Die Karoo mis jou.

�Special Offer.� R1495 for 2 persons in the Honeymoon Room or R1995 for 1 adult or 2 children in Single Room. Self-cater...
21/10/2020

�Special Offer.� R1495 for 2 persons in the Honeymoon Room or R1995 for 1 adult or 2 children in Single Room. Self-catering. Minimum 2 nights. Not valid between 10 December 2020 and 10 January 2021. Please contact Neil 082 373 3837.

Daar is 'n oomblik wat jy in aanraking kom met 'n dier, 'n oomblik waarin jy kontak maak met jou oë. Daar is stilte in d...
20/10/2020

Daar is 'n oomblik wat jy in aanraking kom met 'n dier, 'n oomblik waarin jy kontak maak met jou oë. Daar is stilte in dié oomblik. in Nieu-Bethesda gebeur dit gereeld. Kom kuier dan sal jou oë ook stil raak. Oomblikke soos dié laat my d**k aan die boek van Eugene Marais : Die siel van die mier. Sal ons ooit die taal van 'n dier kan verstaan?

Breathe ...
19/10/2020

Breathe ...

Address

Pienaar Street
Nieu-Bethesda
6286

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nieu Bethesda Klein Geluk Private House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nieu Bethesda Klein Geluk Private House:

Share

Privaat self-sorg kothuis

Klein Geluk se oorspronklike huis is 143 jaar oud. Die skrywer Niël Stemmet verhuur die besondere huis in Nieu Bethesda. Die huis is geleë in ‘n pragtige tuin waar die rose, stokrose, bloureen, agapanthus se blom jou altyd sal bybly. Daar is ‘n swemdam vir die somer en ‘n boma waar jy lekker kan kuier en braai. Die huis het 2 slaapkamers en een badkamer met ‘n bad. Die meubels, boekery en kuns is besonders. Bespreek Klein Geluk vir ‘n onvergeetlike paar aande in die sprokiesdorp. Baie goeie sekuriteit en WIFI.

Tarief vir 2 persone R1790 per nag, Derde persoon in eie kamer R500 per nag. 10% korting vir direkte besprekings. Epos [email protected] 082 373 3837