Da-Mari Akkommodasie

Da-Mari Akkommodasie Is jy op soek na oornag akkommodasie of 'n plekkie om oor te bly vir jou wittebrood? Kontak ons geru

01/10/2022

Gister 30 September en 01 Oktober 2022 kuier die Le Roux familie by Da-Mari.

28/07/2020

Pragtige netjiese kamers te huur. Kontak 0727152403

Kom geniet die natuur by DA-MARI Akkommodasie. Ons het nie self wild nie, maar net die stilte is genoeg. Kamers beskikba...
07/06/2020

Kom geniet die natuur by DA-MARI Akkommodasie. Ons het nie self wild nie, maar net die stilte is genoeg. Kamers beskikbaar op n permanente basis om te huur. 12km buite op die Balfourpad. Ons is ook op Google Maps.

17/07/2019
17/07/2019

Pragtige gemeubileerde kamers te huur. Kontak my vir besonderhede. Pryse verskil per maand / Beautiful furnished rooms available. Contact me for prices. 0727152403.

Andre en Ida het Andre se verjaarsdag die naweek 29 Mei tot 2 Junie by DA-MARI Akkommodasie gevier. Wat n wonderlike gel...
05/06/2019

Andre en Ida het Andre se verjaarsdag die naweek 29 Mei tot 2 Junie by DA-MARI Akkommodasie gevier. Wat n wonderlike geleentheid saam met wonderlike mense. Sien julle gou weer.

28/05/2019

Furnished rooms Nigel, on a monthly basis. Contact Marietjie 0727152403. Prices depend on the room needed.

28/05/2019

Ten volle gemeubileerde kamers te huur op n maandlikse basis. Kontak Marietjie 0727152403

08/04/2019

Bruid en strooimeisies trek aan by DA-MARI Akkommodasie 30 Maart 2019.

VALENTYNS ETE EN EN OORSLAAP BY DA-MARI Akkommodasie (op die Nigel enBalfour pad)
15/02/2019

VALENTYNS ETE EN EN OORSLAAP BY DA-MARI Akkommodasie (op die Nigel enBalfour pad)

11/02/2019

Jongmense, ouer mense en enige mense. Wil jy graag trou maar nie in die hof nie? By DA-MARI kan jy onder een dak aantrek, trou, eet en oorslaap in die wittebrood-suite teen JOU begroting. Bel so gou as moontlik vir n afspraak. Die eerste paar wat vir n definitiewe datum bespreek, wag daar n groot verrassing.

2 Februarie 2019 bruid Andrea trek aan en slaap oor by die wittebrood suite.
03/02/2019

2 Februarie 2019 bruid Andrea trek aan en slaap oor by die wittebrood suite.

Address

Balfour Pad
Nigel
1490

Telephone

0727152403

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Da-Mari Akkommodasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Da-Mari Akkommodasie:

Share