Pony In die Hartjie van die Bosveld lê n lekker plekkie..N plekkie vir Jag.. vir kuier..

vir ontspan of vir sommer net sit en staar na die bos.Ervaar die natuur deur ons Skepper gestuur... n Voëlkykersparadys.

Jagseisoen skop af👏🏻🎉Dankie vir julle manne se ondersteuning!🦌
05/05/2025

Jagseisoen skop af👏🏻🎉
Dankie vir julle manne se ondersteuning!🦌

03/05/2025

WILDE BRAHMANE TE JAG‼️

Kort jy beesvleis?

Ons het net die geleentheid vir jou!! Wilde beeste te jag @ R10500 stuk. Dagfooi uitgesluit.

Northam
Limpopo
Kontak Jaco (082) 807-6611

Geseënde Paasfees🙏🏻
18/04/2025

Geseënde Paasfees🙏🏻

09/04/2025
A.g.v n kanselasie is die komende Paasnaweek beskikbaar (18-21April 2025)Vir meer inligting kontak:  081 039 0765
26/03/2025

A.g.v n kanselasie is die komende Paasnaweek beskikbaar (18-21April 2025)

Vir meer inligting kontak: 081 039 0765

20/02/2025

Bierspruit -Swartklip oppad Pony toe😳 19/02/2025

Genade Water🙏🏻
04/01/2025

Genade Water🙏🏻

n Baie suksesvolle naweek vir die jongmanne, knap gedaan !! Dankie vir julle ondersteuning 🦌🦒🦓
28/07/2024

n Baie suksesvolle naweek vir die jongmanne, knap gedaan !! Dankie vir julle ondersteuning 🦌🦒🦓

In die familie skiet die vrouens baie beter as die mans….😳Baie dankie vir julle ondersteuning Du Preez familie👏🏻
01/07/2024

In die familie skiet die vrouens baie beter as die mans….😳

Baie dankie vir julle ondersteuning Du Preez familie👏🏻

N lys van voëls wat sommer net om die huis op die plaas gesien was Saterdag ,deur een van ons gaste🐦‍⬛Swartkopwielewaal ...
21/05/2024

N lys van voëls wat sommer net om die huis op die plaas gesien was Saterdag ,deur een van ons gaste🐦‍⬛

Swartkopwielewaal
Spookvoël
Rooiwangmuisvoël
Gewone Tortelduif
Rooibekneushoring
Bospatrys
Witborskraai
Rooikophoutkapper
Gevlekte lyster
Bonthoutkapper
Rooibors duifie
Rooiborslaksman
Vleiloerie
Grysneushoring
Geelbekneushoring
Mikstertbyvanger
Langstert laksman
Glansspreeu
Oranjebors laksman
Pylvlekkatlagters
Swartoog Tiptol
Witkatlagter
Sneeubal
Witliesbosbontrokkie
Troupant
Kwêvoël
Rooibekkakekaar
Bennetse Speg
Witkoluiltjie
Groenvlerkduifie

Address

Northam

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pony posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pony:

Share

Category