Cypherkuil Plaashuis

Cypherkuil Plaashuis Cypherkuil plaashuis sorg vir 'n aand onder die karoo sterre, waar jy die jakkals hoor huil en die stilte kan voel.

Die perfekte plek om van die besige stad te ontsnap vir kwaliteit familie en vriende kuiers.

20/02/2026

2 units available for short term stays in Noupoort area. 6km from the N9, 12km from town. Can accommodate multiple people. Wifi available.

14/01/2026

3 units available for rent for contractors on the N9 between Noupoort and Colesberg, about 10km outside Noupoort.
Can accommodate up to 15 people. Cleaning and wifi included.
For any information 0645418467.

03/02/2025
07/10/2024

Eenheid 2 Koninggrootte-bed met dubbelslaapbank. Kombuis met yskas-vrieskas  tweeplaatgasstoof en mikrogolfoond. Badkame...
28/06/2024

Eenheid 2
Koninggrootte-bed met dubbelslaapbank. Kombuis met yskas-vrieskas tweeplaatgasstoof en mikrogolfoond.
Badkamer met stort.

21/06/2024

Ons nuwe braai boma is reg vir 'n lekker aand se saam kuier
20/06/2024

Ons nuwe braai boma is reg vir 'n lekker aand se saam kuier

Mooiste karoo sonsopkoms
12/06/2024

Mooiste karoo sonsopkoms

Bedroom views
09/06/2024

Bedroom views

Address

Noupoort
5950

Telephone

+27645418467

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cypherkuil Plaashuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cypherkuil Plaashuis:

Share