Inniberg Bush Lodge

Inniberg Bush Lodge Self catering chalets Inniberg Nylstroom privaat selfsorg akkommodasie. Natuur, kampvuur en plesier. Slegs 90 minute uit Pretoria. Slaapplek vir 6 persone.
(1)

Ons is in Modimolle, voorheen Nylstroom waar ons omring word deur verskeie vakansiebestemmings, golfbane en wildsplase. Ons akkommodasie bestaan uit twee afsonderlike selfsorg eenhede. Aktiwiteite: Wildbesigtiging, Staproetes, Swem, Pool, Fotos en 4x4 roetes. Beskrywing: Twee selfsorgeenhede chalets elk met eie badkamer. Toegeruste kombuis, lapa, boma en whirlpool bath. Tariewe: Volwassens R200 pe

r nag, kinders onder tien R100 per nag en kinders onder twee gratis. Indien slegs twee persone is die tarief R600 per nag. Besprekings: Wiekus 083 460 84 73 Linda 084 38 22334 [email protected]

Gaan like ook ons page Inniberg Nylstroom vir meer foto's.

Van ons kleiner visse se nuwe tuiste.. Inniberg Bush lodge se dam. Gaan verseker oor n paar jaar van nou goeie vangste o...
06/09/2026

Van ons kleiner visse se nuwe tuiste.. Inniberg Bush lodge se dam. Gaan verseker oor n paar jaar van nou goeie vangste oplewer. Dam is alreeds ‘n tuiste van groter karps.

Lekker selfsorg akkomodasie beskikbaar. Bespreek vroegtydig om telleurstelling te voorkom.

Lekker oggend Cuppuccino langs die dam by Inniberg… Word vroeg oggend gegroet deur n paar GROOT voels…☺️Somer is sterk o...
02/08/2026

Lekker oggend Cuppuccino langs die dam by Inniberg… Word vroeg oggend gegroet deur n paar GROOT voels…☺️

Somer is sterk oppad…

Lekker wegbreek Inniberg.. verseker bekostigbare verblyf..
22/07/2026

Lekker wegbreek Inniberg.. verseker bekostigbare verblyf..

Ons winter is stadig besig uit te loop en ons sien uit na die somer.. Ons dae by Inniberg is net nie lank genoeg nie.. R...
21/07/2026

Ons winter is stadig besig uit te loop en ons sien uit na die somer.. Ons dae by Inniberg is net nie lank genoeg nie.. Rustig naby aan God se natuur. Wat n voorreg..🙏

Ek deel graag die vordering van die gebeure op die plaas.. visse lyk mooi en ‘n paar volstruise het deel geword van ons “Inniberg familie”

Maak gebruik van ons spesiale aanbieding vir die Julie26 skoolvakansie..
08/07/2026

Maak gebruik van ons spesiale aanbieding vir die Julie26 skoolvakansie..

Bokkie week is hier… Baie sterkte aan elke deelnemer.
05/07/2026

Bokkie week is hier… Baie sterkte aan elke deelnemer.

Heerlike naweek by Inniberg…
05/07/2026

Heerlike naweek by Inniberg…

Besoek gerus ons nuwe webtuiste. Deel asb met julle facebook vriendehttps://innibergbushlodge.co.za/pages/whats-new-and-...
03/06/2026

Besoek gerus ons nuwe webtuiste. Deel asb met julle facebook vriende

https://innibergbushlodge.co.za/pages/whats-new-and-happening

Inniberg Bush Lodge Rates Chalets Layout Bathroom Chalet 1 Double bed + Single bed Bath Chalet 2 Double bed + Single bed Shower Chalet 3 Room 1: Double bed + Double Single Bunker beds Room 2: Three quarter bed Shower Chalet 4 Double bed with Single bed on. Double bed with Single bed Shower Summary 4...

Exciting developments are underway at Inniberg Bush Lodge!We’re currently building new ablution facilities with showers ...
01/06/2026

Exciting developments are underway at Inniberg Bush Lodge!

We’re currently building new ablution facilities with showers and toilets as the first step towards our future camping area.
This upgrade is part of our plan to create a better, more comfortable bushveld experience for our guests.
The camping sites are still on the way — but the foundation is being built, and we can’t wait to share the journey with you.

Inniberg Bush Lodge – A break worth taking.
In the meantime to make a booking in 1 of our self catering Cabins ,visit our website https://innibergbushlodge.co.za or
book via whatsapp - 083 325 2100

30/04/2026

Address

Elandsfontein Road
Nylstroom

Telephone

+27834608473

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inniberg Bush Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Inniberg Bush Lodge:

Shortcuts

Share