Lekkerbly Chalet Guest House / Gastehuis

Lekkerbly Chalet Guest House / Gastehuis Come and enjoy you stay in our lovely secure Guest house. Under roof parking in a secure area. Swimming Pool, Jacuzzi, Licensed Bar, Braai areas.

Airconditioning, self-catering, showers, safe and secure parking

31/03/2022

Kom besoek gerus ons gastehuis as u oornag verblyf soek. Ons het Kamers, Selfsorgeenhede asook familie-eenhede. Ons het n swembad area met n ingeboude.braai. n Gelisensieërde kroeg, n lapa waar ons etes bedien (vooraf kennisgewing) of klein konferensies aanbied. U kan ook u babatee of u kombuistee funksies hier aanbied. Kontak ons gerus op 0828981956 of 0147173702. Ons epos adres is [email protected]. ons is n gesoneerde besigheid. Geen water probleme nie. Ons sien uit daarna om u te ontmoet.

If you are looking for a homely guest house, come and visit our guest house. We have rooms, self catering units and family units. The lisenced bar is in the lapa where we serves our food(pre bookings necessary) you can arrange your bridal tea or baby shower with us. You can contact us on 0828981956, 0147173702. Our email is [email protected]. we are a resoned business and have no water ploblems. We are looking forward to meet you.

We thank you for your business during this difficult year. Baie dankie vir u besigheid gedurende hierdie moeilike jaar w...
24/12/2021

We thank you for your business during this difficult year.
Baie dankie vir u besigheid gedurende hierdie moeilike jaar wat verby is.

08/04/2021

Besoek gerus Lekkerbly Chalet Gastehuis vir u volgende besoek aan Nylstroom / Modimolle . Ons het n verhitte swembad. Dit is baie rustig by ons. Onderdak parkering vir u voertuig. Selfsorg eenhede asook kamers met koffie en tee fasiliteite. Met n mikrogolf en n yskas. Kontak ons gerus. Ons epos het verander na [email protected]

01/01/2021

Voorspoedige nuwe jaar aan al ons kliënte van die afgelope jare. Hoop dat hierdie 2021 vir u en u families net n mooi jaar sal wees. Wees veilig en bly gesond

A prosperous new year for each of our Guest's and their families. May you all have a very good year. Keep safe and healthy

26/10/2020

We are open for business and are in full operation.

17/06/2020

We are very proud to announce that our Guest House is situated in Modimolle and we are legally registered as required by the Goverment. We invite guests to please come and visit us if you visit Modimolle. We are offering a discount price for the next month. Phone 0828981956 for a booking . We are looking forward to see you. The guest house are safe for Covid 19. Blacky and Heleen Swart

17/06/2020

Ons Gastehuis is Modimolle geleë en ons kan met trots se dat ons wettig geregistreer is en dat ons gehersoneer is. So ons mag wettig oop maak. Ons nooi graag al die gaste uit wat Modimolle besoek, kontak ons gerus in die volgende maand vir n afslag prys. Telefoon 0828981956. Ons sien uit daarna om u te ontvang. Ons gastehuis is veilig. Blacky en Heleen Swart. U gasheer en gasvrou

11/05/2020

Ons is oop vir Covid 19.
Ons is oop vir persone met essentiële permitte asook begrafnisgangers. Kontak ons gerus vir besprekings

11/05/2020

We are open for Covid 19.
We are registered for essential workers with permits as well as persons attending funerals.

To all our clients as well as becoming bew clients. A Happy Mother's day to all the mums. Aan al ons kliënte en hopenlik...
10/05/2020

To all our clients as well as becoming bew clients. A Happy Mother's day to all the mums.
Aan al ons kliënte en hopenlik nuwe kliënte, n Geseënde Moederdag vir u almal.
Manager Lekkerbly Chalet Guest House
Bestuur Lekkerbly Chalet Gastehuis.

05/05/2020

Ons het n gastehuis in Modimolle(Nylstroom). Ons het 6 selfsorg chalette's buite die hoofhuis. Ons het besluit om dit te omskep in bekostigbare verblyf met water en ligte ingesluit en ten volle gemeubileurd en toegerus. Hulle is verskillende groottes asook verskillende pryse. Ons kan nie wag tot op stadium 1 om eers oop te maak nie. Ek het slegs nog 1 werker oor, moes die ander laat gaan omdat ek nie hulle salarisse kan betaal nie. Die persone wat huur moet self hulle eie plekkie skoonmaak asook eie beddegoed en handdoeke voorsien. Daar is n waskamer vir wasgoed. Kontak my asb op 0828981956 indien u van iemand weet wat belangstel. Dit is in die dorp geleë. 6 Maande kontrak sal aangegaan word, met 30 dae kennisgewing. U kan hier kyk op ons foto's

02/05/2020

To all our guest please be safe and stay healthy. We cannot wait to see you all again.

Address

10 RUPERT Street, MODIMOLLE
Nylstroom
0510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekkerbly Chalet Guest House / Gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share