Makukukwe

Makukukwe Kom hou vakansie in ons Kalahari plaashuis wat in 1942 gebou is.

12/12/2024
As jy jou tent op Temu koop!!!
12/12/2024

As jy jou tent op Temu koop!!!

19/11/2024
OMHELSING SE VER EN NABYEK VERLANG NA ’N VER PLEKek verlang na ’n ver plekby ’n stofpaden ’n plaashekek wil deur die nag...
19/11/2024

OMHELSING SE VER EN NABY

EK VERLANG NA ’N VER PLEK
ek verlang na ’n ver plek
by ’n stofpad
en ’n plaashek
ek wil deur die nag
saam met jou daarheen ry
ek hunker na die draal
by die groen en die vaal
en dan laatnag
by ’n kaggel ek en jy
saam met jou in die stilte
by die vlaktes
en die bulte
in die skyn
van die sterre
en die maan
dan kan die wêreld maar vergaan
en verdwyn
ek verlang na ’n ver plek
met ’n swemgat
en ’n lêplek
populierbos
en ’n lang stoep
en ’n uil
met die rooiwyn in die kelder
en iewers oor die velde
klink die jakkals se eensaam gehuil
in die spens is als wat soet is
als wat sout
en suur
en goed is
vir ons twee
op die koolstoof kook die ketel
en die kamer sal sy katel
vir ons leen
die wêreld is wyer
in die loom
en die luier
en die saam
na die ver
en die blou
wil ek ry
saam met jou
kom ons gaan



15/11/2024
07/11/2024
07/11/2024

Award yourself one point for each South African experience you've had, and then tell us your score in the comments! 😁 🇿🇦

24/10/2024
20/10/2024
15/10/2024

Address

Makukukwe
Olifantshoek
8450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Makukukwe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Makukukwe:

Share