08/01/2026
DoringKroon is die perfekte oornag stop oppad na Namaqualand, Namibia, Kgalagadi, Richtersveld, Weskus geleë op N14 Hoofroete 🌸🌾🪻🏵️🌼
Ten volle toegeruste selfsorg woonstel vir 4 gaste. Ruim kombuis, sitkamer met TV en wi-fi, tafel met 4 stoele in eethoek, 2 slaapkamers (1x Dubbelbed & 1x twee Enkelbeddens), badkamer met stort (handdoeke word voorsien).
Die erfie is privaat en veilig omhein, veilige onderdak parkering en unieke buite braai area.
Ons verskaf braaihout vir 1e aand asook verwelkomings drankie ✨
Binne stap afstand van restaurante 🍽️
Kontak Antoneth 083 793 1692 vir besprekings 📱