Menoegaa campsite

Menoegaa campsite Menoegaa campsite is situated in the Koue Bokkeveld, just below its photogenic landmark, Table Mountain, and is surrounded by the Skurweberg mountains.

Menoegaa invites you to come and rest or "rest", restore peace and let recovery thrive!

Die week skeer ons die wol van die skape af.  Menoegaa se kampeerders kan kyk en vat en sien en hoor.  Dis  om deel te w...
09/10/2025

Die week skeer ons die wol van die skape af. Menoegaa se kampeerders kan kyk en vat en sien en hoor. Dis om deel te wees.

Soms kan ons voel ons is deel in verhoudings en soms voel ons nie deel nie. Uitgesluit....

By Menoegaa probeer ons om ons gaste te laat deel voel. Ingesluit....

en wat kan ontsluit beteken.....

Groot was die verrassing toe Menoegaa die epos ontvang wat aandui dat ons genomineer is by CAPETOURISM.COM vir die Best ...
24/09/2025

Groot was die verrassing toe Menoegaa die epos ontvang wat aandui dat ons genomineer is by CAPETOURISM.COM vir die Best Campsite 2025.
Dis 'n WOW!

En.....

Eintlik is dit 'n toekenning vir die Begin en vir elke persoon wat met passie deel was van Menoegaa se baie nederige begin tot nou. Dis om te sê ons het ons beste vir elke gas probeer gee.

Menoegaa is net anders en soms is dit om die anders te kan ontvang wat daar soms meer in die anders is.

Daar is nog net kans tot 30 September 2025 om vir Menoegaa se nominasie te stem.

Elke gas wat lekker gekuier het kan vir ons stem.
Ons sal dit baie waardeer.

Lente maak ons elkeen net so bewus dat ons elkeen uniek is net soos die lente blomme by Menoegaa. Die blommetjies het ne...
09/09/2025

Lente maak ons elkeen net so bewus dat ons elkeen uniek is net soos die lente blomme by Menoegaa.

Die blommetjies het net die lente seisoen om te blom, maar ons kan veel langer "blom". Breek weg vir 'n naweek van rus sonder geraas en herlaai die siele batterye!

Vrydag is 5 September 2025!Seisoen 3 van Safari Roetes word op DStv se kykNET kanaal 144 uitgesaai.Menoegaa was bevoorre...
02/09/2025

Vrydag is 5 September 2025!

Seisoen 3 van Safari Roetes word op DStv se kykNET kanaal 144 uitgesaai.

Menoegaa was bevoorreg en kon aan die produksiespan 'n nag van goeie rus bied.

Gaan kyk gerus!

'n Week gelede kom Pelgrimstog van Hoop stappers by Menoegaa aan ......deur die draad....Deur nat. 30°C kouer as wat dit...
30/08/2025

'n Week gelede kom Pelgrimstog van Hoop stappers by Menoegaa aan
......deur die draad....
Deur nat. 30°C kouer as wat dit tans by hul huise is, maar hul harte klop vuurwarm vir mekaar.
Dit was 'n voorreg om hul by Menoegaa te kon ontvang en nog 'n groter voorreg om hul oor 2 dae te kon leer ken.
Om op 'n pad 'n pad saam met iemand te stap het blywende herinneringe. Meestal is dit ver mer as herinneringe en die iemand nie net 'n iemand nie....en so gaan hul weer deur die draad....
- met die woorde dat Menoegaa se naam is wat dit beteken.

Wintertyd is Menoegaa in rooi getooi!  Die son se strale sak laat by die kampplekke wat ekstra dassie sit tyd gee vir on...
30/06/2025

Wintertyd is Menoegaa in rooi getooi! Die son se strale sak laat by die kampplekke wat ekstra dassie sit tyd gee vir ons gaste.

Dis só mooi by Menoegaa se kampeerplekke!!!
30/10/2024

Dis só mooi by Menoegaa se kampeerplekke!!!

Die naweek van 20 Sep lyk na heerlike lente weer!Elke blommetjie só uniek en net so is ons ook elkeen uniek!.Kom geniet ...
13/09/2024

Die naweek van 20 Sep lyk na heerlike lente weer!

Elke blommetjie só uniek en net so is ons ook elkeen uniek!.

Kom geniet dit by Menoegaa!

Experience winter season at Menoegaa campsite! See the white snow.Hear the snow cracks under walking feet. Taste the sno...
27/08/2024

Experience winter season at Menoegaa campsite!
See the white snow.
Hear the snow cracks under walking feet.
Taste the snow.
Feel the chilliness.
Be thankful to be able to experience the beauty.

Friend or enemy!Today this tall waboom will say - friend.I've cleaned a lot of slangbos and thornbushes around it.This w...
06/04/2024

Friend or enemy!

Today this tall waboom will say - friend.

I've cleaned a lot of slangbos and thornbushes around it.
This waboom that survive a fire and many years of drought will be a resting point on the new hiking route at Menoegaa campsite.

Address

Op-Die-Berg
6836

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Menoegaa campsite posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Menoegaa campsite:

Share

Category