Wilger Rus Orania

Wilger Rus Orania Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wilger Rus Orania, Vacation Home Rental, Oewer Erf 24, Vluytjeskraal-Noord or 149 Sandganna str, Kleingeluk, Orania.

Pristine orange river accommodation
for your private required nature breakaway
Or book our exclusive passive solar family retreat in Orania- a blend of luxury, comfort, and visionary architecture.

Kom kuier, skop skoene uit en voel tuis. Ons moderne Vakansiehuis in die dorp is die perfekte plek om te ontspan en Oran...
25/08/2026

Kom kuier, skop skoene uit en voel tuis.
Ons moderne Vakansiehuis in die dorp is die perfekte plek om te ontspan en Orania op jou eie tempo te geniet.

22/08/2026
Stukkie vir stukkie begin alles vorm aanneem by ons rivier-erf. 🧱🌿 Ons kan nie wag om die eindresultaat met julle te dee...
18/08/2026

Stukkie vir stukkie begin alles vorm aanneem by ons rivier-erf. 🧱🌿 Ons kan nie wag om die eindresultaat met julle te deel nie!

17/08/2026

Het jy al kaartjies gekoop? Kry jou kaartjies vir Orania Gaan Groot vandag nog.

Kaartjies in Orania is beskikbaar by Orania CVO-skool, Wilco Groep, Orania Beweging, Huppelkind, Bo-Karoo Handel en Orania Ontwikkelingsmaatskappy. In Hopetown by Schutte Prokureurs, in Vanderkloof by Vanderkloof Apteek en in Petrusburg by Hinterland. Kaartjies is ook op quicket.co.za beskikbaar. Jy kan ook aanlynkaartjies bespreek deur net ‘n WhatsApp-boodskap te stuur na: +27 61 130 8436. Sien julle daar!

’n Goue oomblik by ons rivier-erf. 🌅💛Hierdie uitsig maak ons net nóg meer opgewonde vir wat hier voorlê. 🌿
10/08/2026

’n Goue oomblik by ons rivier-erf. 🌅💛

Hierdie uitsig maak ons net nóg meer opgewonde vir wat hier voorlê. 🌿

05/08/2026

Min dinge so lekker soos ń rustige middag op die rivier.

28/07/2026

Die materiaal word afgelaai en ons sien uit daarna om die reis stap vir stap met julle te deel.

Volg ons blad vir meer opdaterings! 🌿

27/07/2026

So lyk publieke vervoer in Orania

Address

Oewer Erf 24, Vluytjeskraal-Noord Or 149 Sandganna Str, Kleingeluk
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilger Rus Orania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wilger Rus Orania:

Shortcuts

Share