Sonvanger Orania

Call Directions Contact the business

Sonvanger Orania Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sonvanger Orania, Hotel & Lodging, Orania.

Selfsorg verblyf in Orania:Sonkrag, DSTV, Wi-Fi, Lugversorger/Braai geriewe..Lieflike uitsig!!
Kultuur

beurtkrag

en gerief
kuier
slaap
uitsig

Fiets marathon ook die naweek in Orania!  Selfsorg Orania
16/10/2026

Fiets marathon ook die naweek in Orania!
Selfsorg Orania

Die naweek in Orania met stalletjies!!   Selfsorg Orania
16/10/2026

Die naweek in Orania met stalletjies!!
Selfsorg Orania

02/10/2026

Vanderkloofdam tans. Ry gerus die 40 km na Vanderkloof, indien jy Orania besoek. Indrukwekkend!!
Selfsorg Orania


#

30/09/2026
Orania Karnaval die naweek!!Met Heuwels Fantasties!!Kom kuier saam!! # OraniaKarnaval  Selfsorg Orania
30/09/2026

Orania Karnaval die naweek!!
Met Heuwels Fantasties!!
Kom kuier saam!!
# OraniaKarnaval
Selfsorg Orania

Die Orania Karnaval is om die draai!

Van die Neon Nagdraf en ambaguitdagings tot lekker musiek, kompetisies en hope Karnavalpret – daar is baie om na uit te sien van 1 tot 3 Oktober 2026.

Kyk gerus na die volledige program en begin solank jou Karnavalnaweek beplan.

Vrydag 2 Oktober: Gratis toegang
Saterdag 3 Oktober: Volwassenes R80 | Kinders R40

Kaartjies is beskikbaar by die Orania Poskantoor en aanlyn by www.oraniakarnaval.co.za

Nog n pragtige dag geskenk deur ons Here!
12/09/2026

Nog n pragtige dag geskenk deur ons Here!

12/09/2026

Sonvanger het nou n stabiele Vesel verbinding! Met trots verskaf deur Orania Dorpskantoor en Veldnet! Puik diens!!
Die wat nog moet werk, terwyl julle Orania geniet, hier is julle oplossing!
Spesiale tariewe vir langer verblyf!
Kontak my gerus vir besprekings!
Nicolette 082 826 6670
Geseënde naweek!
Selfsorg Orania

verbinding
uitsig
en gerief



parkering

Die naweek!! Orania gaan Groot!!Kom kuier saam met ons!!
03/09/2026

Die naweek!! Orania gaan Groot!!
Kom kuier saam met ons!!

Orania Gaan Groot op 5 September 2026 vanaf 12:00 tot 22:00 by Orania CVO-skool se nuwe Sportterrein.

Een van die GROOTSE musiekfeeste in die Bo-Karoo. Jy wil dit nie misloop nie!

Van die land se beste kunstenaars tree op. Tussendeur die lekker musiek en kuier word die 3de toets tussen die Springbokke en die All Blacks om 17:00 op 'n reuse LED skerm uitgesaai.

Kaartjies in Orania is beskikbaar by Orania CVO-skool, Wilco Groep, Orania Beweging, Huppelkind, Bo-Karoo Handel en Orania Ontwikkelingsmaatskappy.

In Hopetown by Schutte Prokureurs, in Vanderkloof by Vanderkloof Apteek en in Petrusburg by Hinterland. Kaartjies is ook op quicket.co.za beskikbaar.

Jy kan ook aanlynkaartjies bespreek deur net ‘n WhatsApp-boodskap te stuur na: +27 61 130 8436.

Die Orania Ontwikkelingsmaatskappy is betrokke by gemeenskapsontwikkeling en ook 'n trotse borg van Orania Gaan Groot!

Kom kuier saam, sien julle daar!

So bou ons Orania!! Pad na die Oewer word geteer met eie fondse! Dankie aan elkeen se bydrae!!  Selfsorg Orania    uitsi...
27/08/2026

So bou ons Orania!! Pad na die Oewer word geteer met eie fondse! Dankie aan elkeen se bydrae!!
Selfsorg Orania

uitsig
en gerief

Taalweek Orania!!Jou taal, jou mense!!  Selfsorg Orania   #
12/08/2026

Taalweek Orania!!
Jou taal, jou mense!!
Selfsorg Orania

#

Address

Orania
8752

Telephone

+27828266670

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonvanger Orania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sonvanger Orania:

Shortcuts

Share