Bed In Die Boord

Bed In Die Boord Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bed In Die Boord, Hotel, In-die-Boord Landgoed, Oewerweg, H100, Orania.

🌿 ’n Wegbreek is nader as wat jy d**k! 🏑✨Wanneer jy net wil wegkom van die gejaag en ’n bietjie rustig asemhaal, wag Bed...
02/09/2026

🌿 ’n Wegbreek is nader as wat jy d**k! 🏑✨

Wanneer jy net wil wegkom van die gejaag en ’n bietjie rustig asemhaal, wag Bed in die Boord vir jou.

Kom geniet ’n rustige wegbreek in die hartjie van Orania. ❀️

πŸ“ž 082 788 9625
🌐 www.bedindieboord.com

Waar rustigheid, natuurskoon en plaasatmosfeer bymekaarkom. 🌿 By Bed in die Boord is elke hoekie deel van die ervaring. ...
31/08/2026

Waar rustigheid, natuurskoon en plaasatmosfeer bymekaarkom. 🌿 By Bed in die Boord is elke hoekie deel van die ervaring. Rustig, mooi en gemaak vir asem skep.

πŸ“ In-die-Boord Landgoed, Orania
πŸ“ž Besprekings: 082 788 9625
🌐 www.bedindieboord.com

🌿 ’n Wegbreek is nader as wat jy d**k! 🏑✨Wanneer jy net wil wegkom van die gejaag en ’n bietjie rustig asemhaal, wag Bed...
28/08/2026

🌿 ’n Wegbreek is nader as wat jy d**k! 🏑✨

Wanneer jy net wil wegkom van die gejaag en ’n bietjie rustig asemhaal, wag Bed in die Boord vir jou.

Kom geniet ’n rustige wegbreek in die hartjie van Orania. ❀️

πŸ“ž 082 788 9625
🌐 www.bedindieboord.com

πŸ“’ Ons is op soek na ’n tydelike bestuurder!Is jy betroubaar, georganiseerd en beskikbaar om Bed in die Boord gedurende d...
26/08/2026

πŸ“’ Ons is op soek na ’n tydelike bestuurder!

Is jy betroubaar, georganiseerd en beskikbaar om Bed in die Boord gedurende die tydperk 1 Desember 2026 tot 31 Januarie 2027 te bestuur?
Ons soek iemand wat graag met mense werk, trots is op goeie diens en sommer handig is met die praktiese dinge rondom ’n gastehuis. 🏑✨

πŸ“ Orania
πŸ“… 1 Desember 2026 – 31 Januarie 2027
πŸ“ž Bel of WhatsApp 082 788 9625 vir meer inligting.

Jou verblyf by Die Rooi Huis. Waar rustigheid en gemak ontmoet. 🌿Ontsnap uit die gejaag en kom ervaar die kalmte van die...
24/08/2026

Jou verblyf by Die Rooi Huis. Waar rustigheid en gemak ontmoet. 🌿
Ontsnap uit die gejaag en kom ervaar die kalmte van die natuur, met alles wat jy nodig het vir ’n ontspanne wegbreek.
Netjiese ruimtes, vars lug en ’n plek waar jy regtig kan afskakel.

🌐www.bedindieboord.com
πŸ“ Bed in die Boord, Orania
πŸ“ž 082 788 9625

🌿 ’n Plek om asem te haal, te ontspan en sommer net tuis te voel. 🌿Welkom by Bed in die Boord – Die Rooi Huis, waar rust...
21/08/2026

🌿 ’n Plek om asem te haal, te ontspan en sommer net tuis te voel. 🌿
Welkom by Bed in die Boord – Die Rooi Huis, waar rustigheid en gerief bymekaar kom. 🏑✨

Of jy nou ’n kort wegbreek beplan of net ’n rustige plek soek om te herlaai β€” hier wag ’n warm, gemaklike verblyf op jou.

πŸ“ Orania
πŸ“ž 082 788 9625
🌐 www.bedindieboord.com

Bespreek jou verblyf en kom ervaar die rus van die Boord. 🀎

Kamer Mia by Die Wit Huis bied vir jou ’n rustige, gemaklike blyplek in die hart van In-die-Boord Landgoed. 🏑✨Omring deu...
19/08/2026

Kamer Mia by Die Wit Huis bied vir jou ’n rustige, gemaklike blyplek in die hart van In-die-Boord Landgoed. 🏑✨

Omring deur skaduryke pekanbome en naby die Oranjerivier, is dit die perfekte plek om weg te breek en weer asem te haal.

πŸ›οΈ Slaap 3 | 🌐 WiFi | ❄️ Waterverkoeling
πŸ”₯ Braai-area & boma beskikbaar

Alles wat jy nodig het vir ’n ontspanne kuier – teen net R550 per nag.
πŸ“ Orania
πŸ“ž 082 788 9625

🏘️ Bed in die Boord se webblad! πŸ’»πŸ“²Verken ons akkommodasie en bespreek jou verblyfwww.bedindieboord.com                  ...
17/08/2026

🏘️ Bed in die Boord se webblad! πŸ’»πŸ“²

Verken ons akkommodasie en bespreek jou verblyf
www.bedindieboord.com

’n Klein kykie na die warm, huislike atmosfeer van Bed in die Boord. 🌿🏑Hier wag ’n rustige plek om asem te haal, te onts...
14/08/2026

’n Klein kykie na die warm, huislike atmosfeer van Bed in die Boord. 🌿🏑

Hier wag ’n rustige plek om asem te haal, te ontspan en sommer net tuis te voel. Of jy nou vir ’n nag of ’n bietjie langer bly, ons maak jou verblyf gemaklik.

πŸ“ In-die-Boord Landgoed, Orania
πŸ“ž Besprekings: 082 788 9625
🌐 www.bedindieboord.com

🌿 Op soek na bekostigbare, gerieflike verblyf in Orania?Ons Rugpakker Loftkamer in Die Wit Huis bied slaapplek vir 2 gas...
12/08/2026

🌿 Op soek na bekostigbare, gerieflike verblyf in Orania?

Ons Rugpakker Loftkamer in Die Wit Huis bied slaapplek vir 2 gaste met twee enkelbeddens en beskik oor 'n yskas, mikrogolf, koffiestasie, privaat badkamer, WiFi en waterverkoeling. Gaste het ook toegang tot ons braai-area en boma.

πŸ“ GeleΓ« op In-die-Boord Landgoed, naby die Oranjerivier en verskeie plaaslike besienswaardighede. πŸ’° Slegs R380 per nag (Hoogseisoen: R530 per nag).

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom! 🌾🏑

Address

In-die-Boord Landgoed, Oewerweg, H100
Orania
8652

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bed In Die Boord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category