Die Duiker

Die Duiker Manskoshuis van Bo-Karoo Opleiding

11/02/2022
22/10/2021
Die Duiker se vlag is uiteindelik gehys en ons kan nie trotser wees nie!
21/07/2021

Die Duiker se vlag is uiteindelik gehys en ons kan nie trotser wees nie!

Duikerstudente het besluit om 'n vlagpaal by die koshuis te plant waaraan hulle hul koshuis se vlag kan hang.Hier is stu...
23/06/2021

Duikerstudente het besluit om 'n vlagpaal by die koshuis te plant waaraan hulle hul koshuis se vlag kan hang.

Hier is studente besig om die fondasie te gooi.

AfriForum Jeug se kampustak het hulself bekendgestel aan die studente van Bo-Karoo Opleiding.
15/06/2021

AfriForum Jeug se kampustak het hulself bekendgestel aan die studente van Bo-Karoo Opleiding.

17/03/2021

Ons het bietjie gekyk wie die meeste gees het tussen Die Duiker en Steenbok Herberg. Van gister 12:00 tot vandag 12:00, 'n hele 24 uur, se wakker-skree-krete en jolig aantrek. Die uitdaging het nou tot 'n einde gekom en die wenner moet nog aangekondig word.

Boeresport is nou volgende. Kom ons kyk wat gebeur...

Die Duiker het Steenbok Herberg uitgedaag met 'n baanfietsry-kompetisie en alweer gewen. Tans loop Die Duiker voor met 9...
17/03/2021

Die Duiker het Steenbok Herberg uitgedaag met 'n baanfietsry-kompetisie en alweer gewen. Tans loop Die Duiker voor met 9 - 4 in die stryd vir die studentebeker.

Om jou balans te hou, moet jy aanhou voort beweeg!

Waarmee hou jy jouself besig?

Die geesvang het begin!Steenbok Herberg teen Die Duiker,Kom ons kyk wie het die meeste gees tussen die twee.            ...
17/03/2021

Die geesvang het begin!

Steenbok Herberg teen Die Duiker,

Kom ons kyk wie het die meeste gees tussen die twee.

Tennis was die volgende uitdaging tussen die twee manskoshuise na die atletiek van laasweek. Die Duiker het die wen geva...
16/03/2021

Tennis was die volgende uitdaging tussen die twee manskoshuise na die atletiek van laasweek. Die Duiker het die wen gevat!

Volgende uitdaging op die lys:
Fietsry! 🚲

Vermoë is wat jy in staat is om te doen! Die byeenkomste wat ons skep as ń koshuis is ń proses van ons denke.Hier by Die...
16/03/2021

Vermoë is wat jy in staat is om te doen!

Die byeenkomste wat ons skep as ń koshuis is ń proses van ons denke.
Hier by Die Duiker was daar ongeveer 32 karre gewas en ongeveer 240 lekker vars gebakte pannekoeke verkoop. Die Duiker se studente het lekker gees gevang.

Die Duiker en Steenbok Herberg het mekaar uitgedaag met atletiek en so het Steenbok Herberg Die Duiker net-net gewenDaar...
12/03/2021

Die Duiker en Steenbok Herberg het mekaar uitgedaag met atletiek en so het Steenbok Herberg Die Duiker net-net gewen

Daar het lekker kompetisie geheers, maar ook goeie gees. Die Duiker kan al klaar nie wag vir die volgende uitdaging nie!

Address

Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Duiker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Duiker:

Share

Category