21/06/2026
Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons OraVerblyf van Elred Ferreira gekoop het (Hallo, Elred!) Dit was 'n maklike besigheidsbesluit - ons bestaande gastehuis (Orania Hemel op Aarde) grens DIREK aan OraVerblyf. Ons kan dus inspring en vernuwing, groot verwagting, en heerlike kuier in Orania aanbied. Kontak gerus vir Karin 071 389 9901 | [email protected]. Ons gaan binnekort die nuwe webstuiste en ander opwindende verwikkelinge met u deel! See less