30/09/2023
'n Splinternuwe opsie vir vakansieverblyf in Orania. As julle moeg is vir die stad en 'n wegbreuk soek op 'n rustige plek is die Boskamp selfsorg seker die beste wat julle kan doen. Aangesien die plek nuut is moet julle vinnig spring. Die plek gaan beslis baie gewild word. Kontak gerus Spagie by 0822024688 tydens kantoorure of stuur 'n epos na [email protected]