Karoo Patriot

Karoo Patriot Luukse verblyf in Orania, Bo-Karoo. Luxury accommodation in Orania, Karoo.
4 Bedrooms
2 Bathrooms

Boek nou jou Karoo vakansie neefens die Oranjerivier.072 905 0656 of gaan op booking.com
22/12/2025

Boek nou jou Karoo vakansie neefens die Oranjerivier.

072 905 0656 of gaan op booking.com

Orania die  perfekte vakansiedorp? Kom rus met jou familie in veilige luukse akkommodasie, en ervaar egter Karoo Afrikan...
12/12/2025

Orania die perfekte vakansiedorp? Kom rus met jou familie in veilige luukse akkommodasie, en ervaar egter Karoo Afrikaner gasvryheid. Luilekker vlotritte op die Oranjerivier, silwerskoon dorpswembad, vakansie programme vir die kinders, en vleisbraai onder die koeltebome. Boek nou op BOOKING.COM of direk by 072 905 0656

https://www.booking.com/Share-1L6gqw

Orania

Address

In-die-Boord Landgoed, H219
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Patriot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Patriot:

Shortcuts

Share