31/08/2026
Tyd vir ’n wegbreek vir twee.
Geniet twee rustige nagte by Aan-die-Oewer vir slegs R2 200 tydens ons spesiale Paartjienaweke op 30–31 Oktober en 27–28 November.
Kies uit ’n verskeidenheid beskikbare huisies en kom geniet ’n rustige naweek langs die Oranjerivier.
📞 063 777 3366
✉️ [email protected]
🌐 www.aan-die-oewer.co.za