14/10/2026
GOED OM TE WEET | KAMPTYE
By VKN Rivierpark glo ons 'n lekker kampnaweek hoef nie met 'n gejaag te eindig nie!
Jy is welkom om vanaf 10:00 aan te kom, en met vertrek het jy tyd om rustig klaar te kuier. Ons gewone vertrektyd is 15:00, maar ons verstaan as jy nog 'n bietjie langer wil bly.
Geniet daardie laaste koppie koffie en pak rustig op!
📞 076 176 1989
🌐 www.vkn.co.za
📧 [email protected]