05/06/2026
Neem asseblief kennis van ons winterhandelsure.
🔹 Maandae, Dinsdae & Woensdae – Gesluit
🔹 Donderdae – Oop vanaf 12:00
🔹 Vrydae – Oop vanaf 08:00
🔹 Saterdae & Sondae – Oop vanaf 08:00
Dankie vir julle voortdurende ondersteuning. Ons sien daarna uit om julle by Die Herberg Hotel te verwelkom.
📞 069 264 2809
✉️ [email protected]