Karoo Sun Boutique Guest House

Karoo Sun Boutique Guest House Contemporary, clean and comfortable 4-star Guesthouse accommodation in Oudtshoorn, Western Cape, South Africa

31/03/2026
Die watersituasie in Oudtshoorn is lankal nie meer okay nie. Inwoners sukkel reeds om kop bo water te hou - om drinkwate...
30/03/2026

Die watersituasie in Oudtshoorn is lankal nie meer okay nie. Inwoners sukkel reeds om kop bo water te hou - om drinkwater te moet gaan aankoop is verregaande. En wat van al die gastehuise en hotelle wat nie hul wasgoed kan skoonkry nie? En dit in KKNK tyd. Daar is soveel inwoners wat skaars 'n brood kan bekostig, hoe kan daar van hulle verwag word om te gaan water koop...
Dankie Dr Dennis Farrel van GARDEN ROUTE FIRST vir hierdie skrywe aan die Munisipaliteit! Ek kan nie onthou dat enige politieke party al in die afgelope 20 jaar wat ek in Oudtshoorn woon, hierdie waterkwessie formeel aangespreek het nie.

07/05/2024

Contemporary, clean and comfortable 4-star Guesthouse accommodation in Oudtshoorn, Western Cape, South Africa

Address

184 Park Road
Oudtshoorn
6625

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Sun Boutique Guest House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Sun Boutique Guest House:

Shortcuts

Share