10/10/2022
Boek vandag nog jou plekkie by Karoo Refresh B&B!
Ons raak lekker vinnig vol - so moet asseblief nie wag nie.
Ons eenheid is ook dierevriendelik (dit moet net vooraf gereel word) 🐈
Kontak ons by 079 016 3328 - om julle plekkie in Oudtshoorn te bespreek