20/03/2023
Storievertel en musiek MET Pietman Geldenhuys, Lyntjie Jaars, Gertjie Odendaal, Poem Mooney en Human du Toit OppieStoep kom kuier in die Klein Karoo! Geniet ’n onvergeetlike OppieStoep-kuier onder die sterre by die Welgeluk Verepaleis net buite Oudtshoorn. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars, aanb...