Advocate's Manor

Advocate's Manor Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Advocate's Manor, Bed and Breakfast, Cnr Of Church And Jubilee Street, Oudtshoorn.

12/12/2014
24/11/2014

Verlede Sondagaand het hier 3 jong mense van duitsland gebly, Florian, sy broer Sebastiaan en Sebastiaan se vriendin Lena, en nou is hul weer terug vir nog 2 dae....die niceste 3 mense, goed opgevoed en sooooo vriendelik.

21/11/2014

Die volgende was die terug voer van Stefan Knopf van Knopf tours - die gaste met die motorfietse - en die engelse weergawe het Alecia vir my vertaal.....

Einfach alles war gut,die Besitzer warn von Anfang an einfach spitze .Wir haben uns wie Zuhause gefüllt.Die Ausstattung ist genial .Die Räume super.Das beste ist das alle dort Super Nett und freundlich sind .Frühstück mit viel Liebe gemacht. Wir wurden sogar mit Abendessen versorgt .Beim Empfang wurde uns gleich Saft und Wein bereitgestellt .Ich freue mich schon auf den nächsten Besuch”

Everything was simply good. The owner was great from the beginning. We felt very much at home. The facilities were awesome and the rooms super. Everything is of the best. It was very neat and everyone was friendly. Breakfast was made with love and we even had dinner, with which we had wine and juice. I am looking forward to our next visit.

13/11/2014

Advovate's Manor het vanaand sy eerste oorsese groepie in van Stefan Knopf Tours, 3 persone van new Mexico en die res -5- van Duitsland, 5 van hulle toer met BMW motorfietse en die ander 3 is per motor. Hul het heerlik gesmul aan bobotie, slaai en tuisgebakte brood, melktert en koffie.....en my sangria het gesorg dat almal vroeg bed toe is. More na ontbyt vat hul die agter paadjies Prins Albert toe en more aand braai ek en die Advokaat vir hulle.

20/10/2014

Advocate's Manor is nou "live" by TravelGround en SafariNow!

20/10/2014

Ek het 4vm die advokaat in die Kaap wakker gebel, sodat hy betyds kon wees vir sy 6uur vlug Bloemfontein toe, toe staan ek op en gee toe vrye teuls aan die sjef in my....ek en my oud kollega van NA Smit vakansie oord eet toe te lekker.....papaja in 'n gemmerstroop met griekse joghurt, spek, sampioen en spinasie quiche, tamaties gebak in room en "n heerlikke sadebrood met groen vye en kaas, en laaste maar nie die minste....JC en lemoensap.

Address

Cnr Of Church And Jubilee Street
Oudtshoorn
6625

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Advocate's Manor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Advocate's Manor:

Shortcuts

Share