14/01/2020
Wonderlike nuus! Ons het sopas weer 'n punt van 9.3 uit 10 deur Booking.com gekry (en dis ons tweede jaar in 'n ry!) Hierdie punt word saamgestel uit al die resensies wat ons gaste die afgelope jaar vir ons gelos het. Baie dankie aan ons wonderlike gaste.
----
Wonderful news! We've once again received a score of 9.3 out of 10 from the Booking.com platform. This score is compiled by taking all the reviews given to us by guests over the past year. Thank you to all our wonderful guests for the support.