28/07/2026
Dankie Steve Hofmeyr dat jy ons gekies het vir jou verblyf. Was n voorreg om jou by ons te kon he.
Dankie ROUTE 62. Toe 'n heel anderste konsert, maar ek het die uitdaging geniet. Dankie Carol en span, dankie Allewyn en klank, dankie '21 on Klein Karoo' en dankie vir al my mooi geskenkies!