27/03/2022
HAAL ASEM π₯³ DIS WEER SULKE TYD!!!
Vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 verwelkom Oudtshoorn die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees ( KKNK )
En ons staan reg om julle te akkommodeer - bespreek nou jou verblyf want hierdie een wil jy nie misloop nie!
Kontak ons gerus op +27 44 272 8712 of besoek ons webwerf op https://www.ouewerf.co.za/
|
|
|