27/08/2026
Dis hierdie naweek weer markdag by Mount Noah! π£
Nog nie planne vir Saterdag nie? Kom maak βn draai saam met vriende en familie, geniet die gesellige atmosfeer, lekker kos, plaaslike stalletjies, tweedehandse skatte, klere en unieke vondse.
Ons is nog op soek na βn pannekoek-stalletjie vir Saterdag, en alhoewel die mark al lekker vol is, kan ons nog plek maak vir βn paar ekstra stalletjiehouers β veral tweedehandse produkte, klere of plaaslike boere met vars produkte.π₯π₯¬
As jy graag wil deel wees, stuur gerus vir ons βn boodskap of doen aansoek op ons webwerf.
Ons sien julle Saterdag by die mark. Moet dit nie misloop nie!