04/03/2025
Kom geniet die rus en vrede van die natuur by Lakeview Guesthouse. Ons bied sakpas pryse vir oornag geriewe. Kom ontspan langs die dam met n visstok in die water en steek vanaand n vuurtjie aan en bespreek die dag se vangs
Gelee langs die Gariep dam met n asemrowende uitsig wat die siel voed.
1 Mein Street
Oviston
9798
Be the first to know and let us send you an email when Lakeview Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.