Meetsnoere Oesterbaai

Meetsnoere Oesterbaai Meetsnoere is in die stil dorpie, Oesterbaai, op die Oos-Kaap se kus en skuil tussen groot wildevyebome en die oseaan.

Dié ruim vakansiehuis bied gehalteverblyf aan almal wat op soek is na gerieflike blyplek met 'n mooi see-uitsig.

Die Rossouw familie het tydens hulle vakansie by Meetsnoere Oesterbaai hul ervarings uitgebeeld in die draaiboek van Vra...
02/05/2026

Die Rossouw familie het tydens hulle vakansie by Meetsnoere Oesterbaai hul ervarings uitgebeeld in die draaiboek van Vrank Smiv episode 2. Wat 'n voorreg om sulke oulike gaste te huisves. Voorspoed met Vrank Smiv episode 3🤣

4 likes. "Vrank Smiv 2"

Met dank aan Cobus Rossouw en familie vir die deel van hulle pratige herinneringe by Meetsnoere Oesterbaai 🙏
16/04/2026

Met dank aan Cobus Rossouw en familie vir die deel van hulle pratige herinneringe by Meetsnoere Oesterbaai 🙏

Met dank aan Gustav en Ina Opperman vir die besonderse Meetsnoere Oesterbaai boodskap🙏
16/04/2026

Met dank aan Gustav en Ina Opperman vir die besonderse Meetsnoere Oesterbaai boodskap🙏

Word God ooit moeg vir sy skepping? Raak die herhalende patroon van elke nuwe dag ooit vervelig. Dit is 'n eienskap wat ons wel by die mens vind, maar nie by...

Address

Mosselstraat 13
Oyster Bay
6331

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meetsnoere Oesterbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meetsnoere Oesterbaai:

Shortcuts

Share