La Rochelle Hostel 2

La Rochelle Hostel 2 Since 1860, our hostel has become a second home for many young girls from across the country.

Baie geluk aan die nuwe koshuisprefekte!
28/08/2026

Baie geluk aan die nuwe koshuisprefekte!

Geraldine - baie baie geluk met jou verjaarsdag! Hoop dit is n wonderlike dag vir jou en ons wens jou n geseënde jaar to...
25/08/2026

Geraldine - baie baie geluk met jou verjaarsdag! Hoop dit is n wonderlike dag vir jou en ons wens jou n geseënde jaar toe!

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag Averoll. Mag daar nog baie geseënde jare vir jou wees!
24/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag Averoll. Mag daar nog baie geseënde jare vir jou wees!

21/08/2026
Feedem het gister aan die 2de rondte kompetisie deelgeneem en ons het besluit om hulle bietjie aan te moedig!!
21/08/2026

Feedem het gister aan die 2de rondte kompetisie deelgeneem en ons het besluit om hulle bietjie aan te moedig!!

Matriekbraai op Juffrou Bothma se stoep!
20/08/2026

Matriekbraai op Juffrou Bothma se stoep!

Wyna, baie baie geluk met jou verjaarsdag! Hoop hierdie is ‘n wonderlike dag vir jou! Ons wens vir jou ‘n geseënde jaar ...
04/08/2026

Wyna, baie baie geluk met jou verjaarsdag! Hoop hierdie is ‘n wonderlike dag vir jou! Ons wens vir jou ‘n geseënde jaar vorentoe!

Baie geluk met jou verjaarsdag Jennilee! Hoop dis n fantastiese dag en jaar! Baie dankie vir al jou harde werk 🍸🍰🍾
27/07/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Jennilee! Hoop dis n fantastiese dag en jaar! Baie dankie vir al jou harde werk 🍸🍰🍾

Address

Faure Street
Paarl
7620

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Rochelle Hostel 2 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to La Rochelle Hostel 2:

Shortcuts

Share

Category