09/10/2026
ποΈ Wakker word met hierdie uitsigβ¦ π
π£
By Geelviskamp kamp jy sommer langs die rivier, omring deur rustigheid, natuur en die perfekte atmosfeer vir βn wegbreek.
Bring jou karavaan, tent of net jou liefde vir die buitelewe en kom geniet βn paar dae weg van die stad se gejaag. πΏπ₯
Geelviskamp β waar die rivier, natuur en goeie herinneringe bymekaarkom. π
π 20 Oorbietjies Street, Lindequesdrift
π Elsa: 064 920 8403
π Jacques: 082 878 1983