19/05/2021
Ons nooi alle ruiters en hulle perde op 3 Julie 2021 uit na n unieke ervaring.
N Perde Pret Rit deur die pragtige wȇreld erfenis gebied in die Vredefort Koepel. Slegs 7 km buite Parys. Die pret rit begin langs die Vaal rivier en neem die ruiters die Koepel in. Inligting oor die erfenis gebied sal ook gedeel word tydens die rit.
Ruiters kan kies tussen ñ 12 km en ñ 18 km rit.
12 km rit – R 290.00
8 km rit – R 190.00
Bespreking is noodsaaklik.
Bekostigbare akkommodasie, n verskeidenheid stalletjies, pret vir die kinders en aktiwiteite vir die familie sal beskikbaar
wees.
Braai geriewe sal voorsien word.
Vir inligting en kostes skakel/WhatsApp:
081 821 6910
E-pos: [email protected]
https://fb.me/e/1mgWHffWy
https://web.facebook.com/rockyridgeparysacc