Oppie Stoep Selfsorg Verblyf

Oppie Stoep Selfsorg Verblyf Selfsorg vakansie verblyf in Pearly Beach Strandoord.
3 Slaapkamers/Gerieflike/Volledig toegerus

05/09/2023
Selfsorg verblyf beskikbaar in Pearly Beach Strandoord ๐ŸŒŠGeleรซ in die hartjie van die oord! Die huis beskik oor: ๐Ÿ  3 slaa...
05/09/2023

Selfsorg verblyf beskikbaar in Pearly Beach Strandoord ๐ŸŒŠ

Geleรซ in die hartjie van die oord!

Die huis beskik oor:

๐Ÿ  3 slaapkamers
๐Ÿ›Œ (1 Queen bed, 1 Dubbelbed,
2 Driekwart beddens en
1 Enkelbed)
๐Ÿ› 1 vol badkamer
๐Ÿšฟ 1 en-suite
๐Ÿ“ถ Uncapped Wifi/Fibre
๐Ÿฟ Smart TV met Netflix en YouTube
๐Ÿฝ๏ธ Volledig toegeruste kombuis
๐Ÿ”ฅ Onderdak braai/kuier area
๐ŸŒณ Omheinde erf met groot speel area

Tariewe:
Vanaf R1300 per nag (afhangende van seisoen)
**50% deposito betaalbaar tydens bespreking, balans betaalbaar 7dae voor aankoms.

Addisionele fooi:
*eenmalige kontantfooi van *R500* betaalbaar by aankoms.

Bungalow 1 "Oppie Stoep" het slaapplek vir 6/7 gaste.
Beddegoed ingesluit
*Bring eie handdoeke*

๐Ÿ“ฑKontak/Whatsapp Mellisa op 084 451 5556

Address

Pearly Beach

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27844515556

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppie Stoep Selfsorg Verblyf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share