31/05/2018
Bespreek en betaal vroegtydig om jou sitplek te bevestig. Daar is net beperkte ete en verblyf kaartjies beskikbaar, maar vir die vertoning alleen is dit onbeperk.
Kom en geniet 'n heerlike Vadersdag ete saam ons in die klein karoo by Pearston Hotel met MATHYS ROETS.
Kaartjies is ook beskikbaar by die deure.
Kontak my vir meer inligting.
Jorrie
083 455 0953