Pella Orange Resort

Pella Orange Resort Pella Orange Resort offer it's guest the ultimate rural area hospitality. Warm friendliness synonymous to the area and the people of Pella.

Dit is Aunty Anna Afrikaner van Pella in die Noord Kaap se plekkie. Sy het 'n baie klein vakansie oord met die naam Pella Orange Resort. Dit is reg langs die Oranje rivier geleë. Baie min mense weet hiervan. Sy en haar man het dit begin, maar nadat hy 3 jaar gelede gesterf het, bedryf sy dit eie handig. As u 'n vakansie benodig in Pella kan u haar kontak by:
Anna Afrikaner �073 360 4443
Arleen Af

rikaner �0726229928

Haar tariewe is baie billik teen R300 per dag vir 'n eenheid wat 3 mense slaap. Dag besoekers: R35 per persoon per dag van 8am tot 6pm

Elke wooneenheid beskik 'n yskas. Die oord is bereikbaar met 'n gewone motor. Hengelaars is welkom om te kom lyn nat maak. Help die tannie deur haar te ondersteun.

Welkom aan ons nuwe maatjies! Baie bly om julle aan boord te hê! Sorya Patricia, Remona Owies
17/01/2024

Welkom aan ons nuwe maatjies! Baie bly om julle aan boord te hê! Sorya Patricia, Remona Owies

Welkom aan ons nuwe maatjies! Baie bly om julle aan board te hê! Mario Heinrich, SJ Phillups, Munna Yadov Yadov, Topdogg...
04/01/2024

Welkom aan ons nuwe maatjies! Baie bly om julle aan board te hê! Mario Heinrich, SJ Phillups, Munna Yadov Yadov, Topdogg Gunmen

Address

Pella
Pella
8891

Telephone

+27733604443

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pella Orange Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pella Orange Resort:

Share

Our Story

Dit is Aunty Anna Afrikaner van Pella in die Noord Kaap. Sy het n baie klein vakansie oord met die naam Pella Orange Resort. Dit is reg langs die Oranjerivier gelee. Baie min mense weet hiervan. Sy en haar man het dit begin maar nadat hy 3 jaar gelede gesterf het bedryf sy dit eie handig. As u n vakansie nodig het naby dit wat saak maak moet u haar kontak by 073 360 4443. Haar tariewe is baie billik teen R150 per dag vir n eenheid wat 3 mense slaap of R250 per dag vir n groter eenheid. Elke wooneenheid beskik oor n yskas. Die oord is bereikbaar met n gewone motor. Help die tannie deur haar te ondersteun.