Monument Guesthouse

Monument Guesthouse Monument Guesthouse

Accommodation in Petrusburg: Monument Guesthouse was established in May 2010 and consist of 3 rooms,each with their own private entrance and ensuite bathroom.

Oornag verblyf in Petrusburg. 3 Kamers om van te kies. Naby aan N8 en Quest Garage. Veilige parkering. Koffie en beskuit...
18/04/2024

Oornag verblyf in Petrusburg. 3 Kamers om van te kies. Naby aan N8 en Quest Garage. Veilige parkering. Koffie en beskuit. Lug versorger. Ontbyt op versoek. Dierevriendelik.

05/08/2022

🥓Winderige Augustus Gratis Ontbyt🍳 Promosie.
Boek jou verblyf vandag nog! Geldig 1-31 Augustus 2022🍞

27/04/2022

Ons het nog plek beskikbaar vir die naweek van 29 April 2022. Wildeklawer en troue naweek. 80km van Kimberley en 50km van Memory fields.
0824469277

Mooiste sonsondergang
23/09/2019

Mooiste sonsondergang

19/02/2019
07/01/2019

Voorspoedige 2019 aan al ons kliente en toekomstige kliente!!! Kontak ons vir verblyf in Petrusburg.

09/04/2018

Dit reen heerlik in Petrusburg. Met dankbare harte hardloop ons die volgende promosie.
Enige besprekings gedurende april kry n gratis ontbyt. Vir besigheids besprekings en langer verblyf tarief opsies kontak my.

https://www.afristay.com/p/25518
09/04/2018

https://www.afristay.com/p/25518

Petrusburg, in the Free State, is a charming farm town, which originated in 1891. Not only will you find rest and relaxation when you visit

Ons is bevoorreg om mense sover as die weskus en st helenabaai te huisves vir die Its time Biddag. Ons glo God sal julle...
20/04/2017

Ons is bevoorreg om mense sover as die weskus en st helenabaai te huisves vir die Its time Biddag. Ons glo God sal julle veilig op die paaie hou en dat dit n belewenis sal wees vi ieder en elk..... almal wat die paaie aandurf veilig ry.

04/02/2016

Spesiale aanbieding vir valentynsdag! Boek n kamer teen R600 en kry n bubbly en sjokolade vir n bederf asook ontbyt in die bed. Bel 0824469277 om te bespreek.

Address

7 Monumentway
Petrusburg
9932

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Monument Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Monument Guesthouse:

Share

Category