Modjadji Estate Lodge & Spa

Modjadji Estate Lodge & Spa The sunsets are awesome and in the evenings you can star gaze. Beautiful views

Boasting river and mountain views, Modjadji Estate Lodge features accommodation with a shared outdoor pool, gardens and two lapa's and a sundeck overlooking the Olifant's River.

31/05/2026
31/05/2026
17/05/2026

We will be back soon 🤗

17/05/2026

Verskaffers wat opgeblaaste pryse van korrektiewe dienste gevra het sal nooit weer met die regering besigheid doen nie.

Die Departement van Korrektiewe Dienste is besig om 4600 kontrakte vir die verskaffing van kosprodukte aan die land se sowat 240 tronke, te hersien. Die departement het vandeesweek voor die parlement se portefuelje komitee oor Korrektiewe Dienste verskyn, waar kommer uitgespreek is oor buitensporige pryse. Byvoorbeeld iets soos 'n liter kookolie het die departement meer as 600 rand gekos. Die nuwe onderhandelde prys met verskaffers, is nou tussen 26 en 29 rand 'n liter. Dit laat die vraag ontstaan, hoe sulke buitensporige pryse voorheen toegelaat is? Ons het op Monitor gepraat met die Minister van Korrektiewe Dienste, Dr Pieter Groenewald wat die belofte gemaak het, dat sulke verskaffers se dae van besigheid doen met die regering getel is.

https://omny.fm/shows/rsg-nuus-sabcnews/verskaffers-wat-opgeblaaste-pryse-van-korrektiewe-dienste-gevra-het-sal-nooit-weer-met-die-regering-besigheid-doen-nie

17/05/2026

Address

65 Grietjie, Grietjie Private Nature Reserve
Phalaborwa
1390

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Modjadji Estate Lodge & Spa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Modjadji Estate Lodge & Spa:

Share

Category