Erika se Losies

Erika se Losies We provide accomodation for students going to training at Tecnotrain

13/01/2025

Baie dankie dat julle so goed is vir die kinders wat trade tests doen. Dis vir my as ma ‘n riem onder die hart om te weet hy slaap goed en eet elke dag. Julle doen wonderlike werk.

Van n baie dankbare moeder

Baie geluk Richard ons laaste seun vir 2022! Baie dankie dat jy so oulike kind was hier by ons.  Ons het jou baie geniet...
07/12/2022

Baie geluk Richard ons laaste seun vir 2022! Baie dankie dat jy so oulike kind was hier by ons. Ons het jou baie geniet!!

Baie geluk aan al die pragtige manne wat hard geleer het!
21/09/2022

Baie geluk aan al die pragtige manne wat hard geleer het!

Wanneer hulle baklei om melktert pot uit te krap!
19/02/2022

Wanneer hulle baklei om melktert pot uit te krap!

Baie geluk SJ en Daniël. Julle het baie hard gewerk en ons is super trots op julle!
28/08/2021

Baie geluk SJ en Daniël. Julle het baie hard gewerk en ons is super trots op julle!

Baie geluk julle! Armand Mila gaan jou baie mis.
05/11/2020

Baie geluk julle! Armand Mila gaan jou baie mis.

Baie gelukkige manne!
02/11/2020

Baie gelukkige manne!

Wanneer daar koekies gebak word en Tristian  help draai en Francois hou vir Mila besig! Julle die beste!
11/05/2020

Wanneer daar koekies gebak word en Tristian help draai en Francois hou vir Mila besig! Julle die beste!

Baie geluk Stephan,Tristian,Francois,en Ronaldo.  Was lekker om julle hier te hê!
15/02/2020

Baie geluk Stephan,Tristian,Francois,en Ronaldo. Was lekker om julle hier te hê!

Dankie Tristan vir help koekies bak en dankie Francois dat jy Mila besig hou.
11/02/2020

Dankie Tristan vir help koekies bak en dankie Francois dat jy Mila besig hou.

Mis julle.
05/02/2020

Mis julle.

Baie geluk Jarred! Sterkte met die pad vorentoe. Gaan jou mis.
24/10/2019

Baie geluk Jarred! Sterkte met die pad vorentoe. Gaan jou mis.

Address

22 Pine Street
Pinetown
3610

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Erika se Losies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Erika se Losies:

Share