Wickens Guesthouse

Wickens Guesthouse By Wickenshuis ontvang ons reisigers met plattelandse gasvryheid. Die gastehuis is geleë in Pofadder in die hartjie van die Noord-Kaap!

Kontak ons gerus vir verdere besonderhede

[email protected] | 078 320 2272 8 Gerieflike selfsorgkamers word aangebied elk met sy eie en-suite badkamer, TV met ‘n seleksie DSTV kanale, ‘n yskas, koffie-en-tee geriewe asook lugversorging. Elke kamer het ook sy eie privaat patio waar jy die natuurskoon van die omgewing kan geniet. Daar is ‘n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus i

s asook ‘n gemeenskaplike braai area. Braaipakke met plaaslike Boesmanlandlam kan vooraf bestel word. Daar is veilige onderdakparkering beskikbaar vir gaste. Van die lekkerste doendinge in die omgewing sluit in: Namakwa Eco 4x4 Roete (Begin net buite Pofadder), voëlkyk geleenthede (verskeie grondpaaie rondom die dorp), Augrabies Waterval (137 km), Namakwaland Blomme (163 km ) asook Klein Pella Plaas waar die heel grootste dadel plantasie in die Suidelike Halfrond geleë is (54 km)

05/09/2026
Pofadder is 'n Lekke plek met Lekke mense!  Kom maak gerus 'n draai - jy sal nie spyt wees nie.Boek jou akkommodasie (ko...
26/08/2026

Pofadder is 'n Lekke plek met Lekke mense! Kom maak gerus 'n draai - jy sal nie spyt wees nie.

Boek jou akkommodasie (kort sowel as langtermyn) via Lekkeslaap. Ons staan reg om jou te verwelkom in die hartjie van die Boesmanland!

A slower week awaits…Some weeks are meant for rushing, but we like to think this isn’t one of them! 🌱If your journey bri...
20/07/2026

A slower week awaits…

Some weeks are meant for rushing, but we like to think this isn’t one of them! 🌱

If your journey brings you through Pofadder this week, we hope you’ll find more than just a place to sleep.

☕️Fresh coffee waiting
🛏️Crisp white linen
✨Quiet evenings
🌼Genuine Boesmanland hospitality

The little things that help you breathe a little deeper….

Our doors are open, and we’d love to welcome you.

📍Wickenshuis, Pofadder Northern Cape
email: [email protected]
whatsapp: 078 320 2272

Is jy van plan om te kom blommekyk?  Kom stop op Pofadder en kuier lekker saam by ons Pofadder Boeremark 15-22 Augustus ...
17/07/2026

Is jy van plan om te kom blommekyk?

Kom stop op Pofadder en kuier lekker saam by ons Pofadder Boeremark 15-22 Augustus 2026. 09:00 tot 16:00 elke dag

Met meer as 30 uitstallers en kontreikos (elke dag beskikbaar) sal jy nie spyt wees nie! En heerlike pret vir die kleinspan om bene te rek en die plaas te ervaar 🐑🐰

Ons belowe ook DIE lekkerste moerkoffie en melktert in die hele land ☕️

There is something about a slow morning in the countryside!Fresh bread. A warm cup of coffee. Wild flowers on the table....
16/07/2026

There is something about a slow morning in the countryside!

Fresh bread. A warm cup of coffee. Wild flowers on the table.

At Wickenshuis, we believe luxury isn’t found in gold taps or fancy extras.

It’s found in being welcomed like family, sleeping peacefully, and waking up to simple things that make you breathe a little deeper.

We hope every guest leaves with a quiet heart—and a reason to visit Pofadder again. 🤍

02/07/2026
Die Boesmanland (net buite Pofadder) is in volle blom en NOU is die tyd om by ons te kom kuier!  In 32 jaar het ek nog n...
30/06/2026

Die Boesmanland (net buite Pofadder) is in volle blom en NOU is die tyd om by ons te kom kuier! In 32 jaar het ek nog nooit die Boesmanland so mooi gesien nie.

Kom bly by Wickens Guesthouse en gesels met ons oor die mooiste plekke in die omgewing om tans blomme te kyk, n draai in die veld te stap of dalk n oop sterrehemel te sien!

Musimon Boerdery Braaipakke | Nou beskikbaar by die familie gastehuis!“Ons diere is almal vrylopend en 100% hormoonvry. ...
25/06/2026

Musimon Boerdery Braaipakke | Nou beskikbaar by die familie gastehuis!

“Ons diere is almal vrylopend en 100% hormoonvry. Elke skaaptjop wat jy koop dra die geur van die seisoen en die vleis het nie s***e en speserye nodig tydens voorbereiding nie. Gooi ‘n paar lekker lamstjops op die kole met net sout en peper, roosterkoek, ‘n goeie glas rooiwyn en lekker mense om jou tafel. Beter sal jy nie kry nie!”

Musimon Boerdery se braaipakke is eksklusief beskikbaar by Wickenshuis, Pofadder.

[email protected] | 078 320 2272


23/06/2026

Die Boesmanland is n absolute wonder op die oomblik! Die veld is mooi, blomme steek plek plek kop uit. Blousporrie is mooier as wat dit nog ooit was!

Ons kan Vader net dank vir al sy goedheid en guns (en goeie reën in die omgewing!)

Kom kuier gerus op Pofadder!

[email protected] | whatsapp 078 320 078 320 2272

Address

Buitekantstraat
Pofadder
8890

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wickens Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wickens Guesthouse:

Shortcuts

Share