11/12/2025
Kom besoek ons splinternuwe Kameelperd en Blouwildebees kampterreine
R400 staanplek vir 2 persone per nag. R150 per elke 12jaar en op per nag. 3-11jariges R70 per nag.
Skakel 0768230731 vir bespreking.
Spring vinnig, bespesrekings raak nou baie vol. Opsies vir dagbesoek is ook beskikbaar.