04/06/2026
Silverjare Kommitee......Pongola !
♡♡♡♡Baie dankie vir jul hulp vandag!
Hoop almal het die samekoms geniet .
Dit was vir my Liedie Heystek ♡ Willie Heystek asook die personeel n voorreg om julle en die Oumensies te kon bederf .♡♡♡